Pos

 
 

Get Adobe Flash player

 
 

Posgeld

  • Binne Suid-Afrika: Posgeld vir die standaardpakket is ingesluit.
  • Buite Suid-Afrika: Alle pos-, vrag-, koerier- en verskepingsgeld, of watter geld ook al vir die versending van 'n produk nodig mag wees, is vir die rekening van die kliënt. Dit mag in- en uitvoerkoste vir buitelandse kliënte insluit, behalwe in gevalle waar Impak die oorsaak van veelvuldige versendings mag wees.
  • Kliënte in die buiteland moet self en op eie koste met 'n koerier reël om hulle pakkies per afspraak by Impak se kantoor af te haal, of hulle kan by Impak 'n kwotasie aanvra om sodanige pakkies te versend.
  • Impak onderneem om soveel leermateriaal moontlik gelyktydig en eenmalig, na verwerking van 'n kliënt se inskrywingsaansoek, te pos.

Ander pos

  • Posgeld, binnelands sowel as buitelands, vir rekeninge, uitnodigings en nuusbriewe word deur Impak gedra.
  • Impak verkies om rekeninge, uitnodigings en nuusbriewe per e-pos of faks te stuur.
  • Vir suksesvolle kommunikasie moet die kliënt verseker dat al sy/haar kontakbesonderhede op datum en korrek is.
  • Alles posgeld wat met vak- en opsie-veranderings verband hou, is vir die kliënt se eie rekening.
Web design and Hosting by Sulaco New Media built using FastSite CMS || Newsletters by Email Marketing Solutions