Impak se kwalifikasie, produk en dienste is veranker in eie leerplanne wat...
- vanuit 'n Bybelse en volkseie perspektief saamgestel is;
- leerlinge met die nodige kennis, insig en vaardighede toerus om akademiese en beroepskwalifikasies te bekom wat plaaslik en internasionaal gesog is;
- aanpasbaar is om by individuele leerlinge se leerproses in te skakel;
- met voorbehoud die riglyne van die Nasionale Kurrikulumverklaring ten opsigte van vakbenamings, temas en assesseringstandaarde volg; en
- met nasionale en internasionale tendense en veranderings tred hou.
|
| Web
design and Hosting by Sulaco New Media
built using FastSite CMS || Newsletters by Email Marketing Solutions |