Impak Forums
Alle IMPAK-leerders tussen Gr.8 en Gr.12 kan nou toegang kry tot die IMPAK FORUMS.
Die volgende dokument kan gebruik word om die GEBRUIKERSNAAM ("USERNAME") en WAGWOORD ("PASSWORD") te bepaal vir elke vak met behulp van die LEERDERNOMMER (bv. ZA-IMPAK-12345)
HULP EN ONDERSTEUNING:
Forumspan: forumteam.impakdelta@gmail.com
Impak Forums
Volg ons op Facebook
|