IMPAK EN DELTA BESOEK NAMIBIE! - 31 JULIE - 12 AUGUSTUS
Benewens Impak se vaardige span wat die kongresse en besoeke gaan aanbied, is dit 'n voorreg om aan te kondig dat Mnr. Leendert van Oostrum, dié kenner van tuisonderwys by elke geleentheid die gasspreker sal wees.
Hieronder die volledige inligting. Klik op die skakel om die dokument oop te maak.
Die dokumente is PDF formaat en benodig Foxit PDF Viewer om oop te maak. Indien u nie Foxit PDF Viewer het nie regs klik op die onderstaande skakel klik op "Save Target As" om af te laai.
|