U bondgenoot in tuis onderwys!

 
 

Get Adobe Flash player

 
 

Impak wil u bondgenoot wees wat...

  • gehoorsaam aan die Bybel leef;
  • luister en omgee;
  • 'n eenstop-onderwys- en opvoedingsdiens voorsien;
  • doeltreffend, aanpasbaar en koste-effektief is;
  • wettige en gesogte akademiese en beroepsgerigte kwalifikasies aanbied;
  • 'n kultuur van selfwerksaamheid en besigheidsvernuf by leerlinge kweek;
  • integriteit, deug, selfrespek en respek vir die eie, en vir ander, sal inskerp;
  • oplossings vir sosialisering, sport en kultuur bied; en
  • leerlinge voorberei om internasionaal kompeterend te wees.
Web design and Hosting by Sulaco New Media built using FastSite CMS || Newsletters by Email Marketing Solutions