Caddie - Ingenieurs Grafika en Ontwerp

 
 

Get Adobe Flash player

 
 

Caddie - Ingenieurs Grafika en Ontwerp

Basiese opleiding vir die gebruik en implimentering van Caddie, 'n teken program vir Ingenieurs Grafika en Ontwerp vir grade 10-12. Indien u enige navrae het kan u gerus vir Jozwa Schreuder gedurende kantoor-ure skakel by 012 664 8552/076 191 4611 of stuur 'n e-pos na tegnologie@impakonderwys.co.za

U benodig Adobe Acrobat Reader 6.0 of 'n nuwer weergawe daarvan om die leêrs oop te maak.
Klik op een van die skakels om die dokumente af te laai. Let daarop dat die opleidings brosjure uit vier dele bestaan.

Sagteware

  • Cute PDF Writer (Regs klik op die skakel en klik dan op "save target as")
    (Gebruik die aplikasie om jou Caddie tekening te print na 'n PDF formaat toe)
    Hierdie metode word streng aanbeveel vir die e-pos van projekte en tekeninge

Videos

 

Web design and Hosting by Sulaco New Media built using FastSite CMS || Newsletters by Email Marketing Solutions